Cosatu sê minister Tito Mboweni se begrotingsplanne om die staat se salarisrekening met meer as R160 miljard te besnoei, is ’n duidelike teken aan werkers dat die slagordes opgestel is.