Cope het die speaker van die parlement gevra om 'n ondersoek te gelas na bewerings dat die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, geld van haar kantoor gebruik om haar regstryd in die howe te voer. - Smile 90.4FM

Cope het die speaker van die parlement gevra om ‘n ondersoek te gelas na bewerings dat die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, geld van haar kantoor gebruik om haar regstryd in die howe te voer.