Carina Horn het die SA rekord in die 100 meter by die SA Kampioenskappe in Pretoria met ’n tyd van 11.03 sekondes laat spat.