Bewerings dat hy by staatskaping betrokke was omdat hy die vervroegde naturalisasie van die Guptas goedgekeur het, is ongegrond en vals, meen die minister van binnelandse sake., Malusi Gigaba.