Betogers in Houtbaai, het gister die departement van landbou, bosbou en visserye (DAFF) se kantoor in die hawe aan die brand gesteek en ’n private woning glo ook met klippe bestook. - Smile 90.4FM

Betogers in Houtbaai, het gister die departement van landbou, bosbou en visserye (DAFF) se kantoor in die hawe aan die brand gesteek en ’n private woning glo ook met klippe bestook.