Besighede word genooi om môre 'n konferensie in die middestad by te woon, oor die rol van die privaat-sektor in water bewaring.