Barbara Creecy het Suid-Afrika in haar eerste begrotingstoespraak as minister van omgewingsake, bosbou en visserye uitgesonder – as een van die 30 vuilste lande ter wêreld.