Amnestie Internasionaal het gister se hofuitspraak dat die regering nie sonder toestemming van die Xolobeni-gemeenskap ’n mynlisensie in hul omgewing kan toestaan nie – as ’n oorwinning vir gemeenskappe in Suid-Afrika bestempel.