Amerika het ‘n ruimteman na Suid-Afrika gestuur om studente aan te moedig om ‘n loopbaan te volg in wetenskap, ingenieurswese en tegnologie.