Alle munisipaliteite moet hul skuldinvorderingstelsels drasties versterk, om die sowat R165,5 miljard, wat huishoudings, ondernemings en staatsdepartemente hulle vir munisipale dienste skuld, in te vorder. - Smile 90.4FM

Alle munisipaliteite moet hul skuldinvorderingstelsels drasties versterk, om die sowat R165,5 miljard, wat huishoudings, ondernemings en staatsdepartemente hulle vir munisipale dienste skuld, in te vorder.