Al het hy ’n gebreekte been en 3 krake in sy skedel nadat ’n 8-ton-vragmotor Donderdag oor hom gery het, lyk dit asof die 5-jarige Michael Nortjé van Kinross in Mpumalanga goed sal aansterk.