Agri SA onderhandel nié met die regering oor grondwetlike of eiendomsregte nie en beoog geensins om enigiets “op te offer” nie sê die president van Agri SA, Dan Kriek.