Afslaers in Londen hoop dat 'n brief wat oudpresident Nelson Mandela in Oktober 1974 in sy tronksel op Robbeneiland geskryf het, een-komma-nege miljoen rand op 'n veiling kan haal. - Smile 90.4FM

Afslaers in Londen hoop dat 'n brief wat oudpresident Nelson Mandela in Oktober 1974 in sy tronksel op Robbeneiland geskryf het, een-komma-nege miljoen rand op 'n veiling kan haal.