Afrika se eerste slimfoon wat in Afrika self vervaardig word. Dit is die droom van die Rwandese beleggingsmaatskappy Mara wat geld van die Afrika-Ontwikkelingsbank gekry het om die Maraphone te ontwikkel.